OTL Amateur Radio Club
OTL herhaler frekwensies
Tussen Middelburg en Witbank op die Sentech toring is die 145.7375 / 145.1375 met 88.5 Tone.
Steenkampsberg is 'n UHF herhaler op 431.675 Rx en 439.275 Tx met 88.5 Tone.
Nelspruit hardloop die oukÍrels op die Nasionale Roep frekwensie van 145.500.

ZS6OTL DMR Repeater - 655608
Tx 438.225 en Rx 430.625

ZS6OTL Facebook
OTL Membership form